Pharos Woordeboeke/Dictionaries 5-in-1 Uitgegee deur Pharos Woordeboeke 'n afdeling van NB-Uitgewers Beperk Heerengracht 40, Kaapstad Kopiereg © 2005 streng voorbehou Geen gedeelte van hierdie elektroniese woordeboeke mag sonder die skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee of versend word nie. PHAROS WOORDEBOEKE: LISENSIE-OOREENKOMS Die PROGRAMMATUUR en alle materiaal wat deel daarvan vorm, word beskerm deur die SA en internasionale outeursregooreenkomste, asook deur wetsbepalings rakende intellektuele besit. Die PROGRAMMATUUR word aan u gelisensieer, nie verkoop nie. Deur die PROGRAMMATUUR te installeer, aanvaar u die voorwaardes van hierdie ooreenkoms. 1. Toestaan van lisensie: Pharos gee hiermee aan u verlof om die CD-ROM ENGELS-AFRIKAANSE 5-in-1 WOORDEBOEK op een rekenaar te gebruik. Wanneer u die gedeelte van die PROGRAMMATUUR bekend as die "setup"-program op een rekenaar laat loop het, mag u die PROGRAMMATUUR op 'n ander rekenaar gebruik slegs as u die lêers wat deur die "setup"-program op die eerste rekenaar geïnstalleer is, uitgewis het. 2. Ander beperkings Verhuring. U mag nie die PROGRAMMATUUR op enige wyse verhuur nie, maar u mag die PROGRAMMATUUR permanent aan 'n ander eindgebruiker oordra mits u die "setup"-lêers op u rekenaar uitwis en die persoon aan wie u die lisensie oordra, die bepalings van hierdie lisensie-ooreenkoms aanvaar. Wysiging of aanpassing. U mag die PROGRAMMATUUR nie wysig, aanpas of dekompileer nie. Oordrag van die programmatuur. U mag u regte ingevolge die bepalings van hierdie ooreenkoms permanent aan 'n ander persoon oordra mits (a) u die "setup"-lêers op u rekenaar uitwis en geen kopie van die PROGRAMMATUUR behou nie; (b) u die volledige PROGRAMMATUUR (met inbegrip van alle begeleidende dokumentasie, opgraderings en hierdie lisensie-ooreenkoms) aan die betrokke persoon oorhandig; (c) die ontvanger al die bepalings van hierdie lisensie-ooreenkoms aanvaar. As dit 'n opgegradeerde produk is, moet alle vorige weergawes by die oordrag ingesluit wees. 3. Draagbare rekenaars. Eienaars van draagbare rekenaars (bv. skoot- en notaboekrekenaars) wat lisensiehouers onder die bepalings van hierdie ooreenkoms is, mag een kopie van die PROGRAMMATUUR op een draagbare rekenaar laai, mits die lisensiehouer die wettige eienaar is van sowel die persoonlike as die draagbare rekenaar waarop die PROGRAMMATUUR gelaai word. 4. Opgraderings en verbeterde weergawes. U mag nie opgraderings of verbeterde weergawes van die PROGRAMMATUUR aan 'n derde party gee nie. Die PROGRAMMATUUR mag slegs as volledige pakket oorgedra word en mag nie onderverdeel word vir gebruik op meer as een rekenaar of deur meer as een persoon nie. 5. Kopieregskending. Meld asb. enige oortreding van hierdie lisensie-ooreenkoms aan by pharos@pharos.co.za. Pharos sal nie verantwoordelik gehou word vir enige skade wat kan voortspruit as gevolg van die gebruik van of onvermoë om hierdie produk te gebruik nie. =============================================================================== Pharos Dictionaries/Woordeboeke 5-in-1 Published by Pharos Dictionaries a devision of NB Publishers Limited 40 Heerengracht, Cape Town Copyright © 2005 strictly reserved No part of these electronic dictionaries may be reproduced or transmitted in any form or by any means, electronic or mechanical, without permission in writing from the publisher. PHAROS DICTIONARIES: LICENCE AGREEMENT The SOFTWARE PRODUCT and its appropriate materials are protected by SA and international copyright treaties, as well as other intellectual property laws and treaties. The SOFTWARE PRODUCT is licenced, not sold. By installing the SOFTWARE PRODUCT you are agreeing to be bound by the terms of this agreement. 1. Grant of licence. This Pharos Licence Agreement permits you to use the CD-ROM ENGLISH-AFRIKAANS 5-in-1 DICTIONARY on a single computer. Once you have run that portion of the SOFTWARE PRODUCT called the "setup program" on your computer, you may use the SOFTWARE PRODUCT on a different computer only if the files installed through the setup program is deleted from the first computer. 2. Other restrictions Rental. You may not rent or lease the SOFTWARE PRODUCT, but you may transfer the SOFTWARE PRODUCT and accompanying written materials on a permanent basis to another end user provided you deleted the setup files from your computer, and the recipient agrees to the terms of this agreement. Reverse engineering, decompilation and disassembly. You may not reverse engineer, decompile or disassemble the SOFTWARE PRODUCT. Software transfer. You may permanently transfer your rights under this agreement provided (a) you retain no copy, (b) you transfer all of the SOFTWARE PRODUCT (including all component parts, media and printed material, any upgrades and this licence agreement), and (c) the recipient agrees to the terms of this licence agreement. If the SOFTWARE PRODUCT is an upgrade, any transfer must include all prior versions of the SOFTWARE PRODUCT. 3. Portable computers. In the case of portable computers (e.g. laptops and notebooks) the licenced user of the SOFTWARE PRODUCT may load one copy of the SOFTWARE PRODUCT on one portable computer provided the licenced user of the SOFTWARE PRODUCT is the owner of both the desktop computer and the portable computer the SOFTWARE PRODUCT will be loaded on. 4. Upgrades and updates. You may not give upgrades or updates to third parties. The SOFTWARE PRODUCT may be used and transferred only as a part of the single product package and may not be separated for use on more than one computer or by more than one person. 5. Violations of copyright. Please report any violation of this licence agreement to pharos@pharos.co.za Pharos shall not be liable for any damages whatsoever arising out of the use of or inability to use this product. ===============================================================================